My lewensverhaal Chantall Pietersen

Trigger warning: please note -the following stories contain sensitive material about sexual and dating violence and may cause physiological and psychological symptoms for people with anxiety disorders including post-traumatic stress disorder (PTSD).
These are first-hand experiences as told by women affected by gender-based violence. It is unedited and published with their full consent. Please read these stories with empathy and know that these women are survivors.
If you need help with gender-based violence, contact the GBV command center on 0800 428 428
If you want to share your story, contact us at info@1000women.co.za

My lewensverhaal
My naam is Chantall Pietersen.Ek is 35 jaaroud en ek is van Macassar.Ek het 2 seuns,Corne 19
En Dehago 12 jaroud..My traumatiese lewe het begin toe ek baie jonk was;deur ouers wat altyd
Baklei en geskel het as hul klaar gedrink was.ek was baie oor my pa en en ek sien nog so duidelik
die aand toe my ma hom brand met die kookwater en ek net agterna hom aan sy bene vashou
en skree my pa!Soos ek ouer geraak het,hetek nie meer gevoel om by die huis te wees nie,en dan soms l
laat by die huis gekom,want ek was al so moeg van al die geskel,dan was ek somtyds met n sweep
geslaan en moes dan die sweep vang met my hande,want ek was bang die ander kinders by die skool
sien die houe op my bene of soms wou hul nie die deur oopmaak nie dan slaap ek sommer op die
sement buite .Daarna het ek my eerste seuntjie gekry Corne en buite liefde gaan soek.Begin rook
en drink,want vir my was dit net agwat ek het niemand wat ek staatmaak nie.Ek wou verder gaan
met atletiek,maar ma wou nie he nie ,ek was n goeie atleet en netbalspeler.

My ma het my afgebreek deur te se ek het klaar oopbene gele ,en sy “worry” nie meer van my.Gaan
Werk en gedoen wat ek moet doen met geld,dan drink ek maar net elke keer om beter te voel ,en
Kon nooit vir my ma se hoe ek voel nie,want sy is altyd reg .Sy het my altyd sleg behandel,as sy voel sy
Wil nie vir my kos gee nie dan is dit “fine”.Dinge tussen my en Corne se daddy het nie uitgewerk nie,hy
Was ook nie vir my “supportive” nie,Na n tyd ontmoet ek Dehago se daddy,aan die begin was dinge
“fine”maar toe ook nie meer nie,hy het op my begin “cheat”.Ek het alreeds gesien dinge gaan nie
Uitwerk nie ,en ek begin “drugs”rook net om die stresvolle gevoel te oorkom.Toe ek swannger was met
Dehago het hy my gelos en soommer verloof geraak getrou met n ander dame en dit was seer.Hy het
Ook begin handjies lig .Na dit het ek begin loop en en nie van myself ge”worry” nie en dan sommer met
Enige een gaan rook ,want ek het ook nie vaste woning gehad nie,en was hoe ek verkrag was ,ek kan dit
nie glo nie 9 keer.Ek moes ook soms met my kinders slaap plek soek ,totdat ek na die Welsyn gegaan het
en hulp gaan soek .Ek het erken dat ek dwelms gebruik,en wou net he dat my kinders veilig wees,en ek
wou ook gehelp wees.Van die ouderdom 16 het ek nie eintlik “family support” gehad nie,my kinders se
“daddy’s”het ook nie vir hul onderhou nie ,tot nou nou nog toe nie.

Terwyl ek nog in huis was,het my ma altyd by my pa gekla oor my ,ma dan het ek niks gedoen nie ,dan
Dan het my pa my aangerand of hy en my sister slaan my gelyk net omdat ek somtyds gevra het of ek
ma kan was of as ek honger is.Somtyds wonder ek of dit my biologiese ouers is,want ek kan nie onthou
wanneer laas het ek liefde by een van hulle gekry nie.Sy maak familie op teen my ek kan nie na een van
hulle toe gaan nie,want volgens my ma is ek “poision”.Ek was toe Denova toe ,maar voor ek gegaan het
ws ek alreeds 2maande sonder rook,want “Social Worker”het bietjie lank gevat voor hulle vir my plek
gekry het,maar ek het steeds gegaan ,net om te rus en sterker te word.Ek het toe weer in n “relation
ship”gegaan.,lank tydjie daarna en geglo die “boyfriend “kan my help.Hy het so mooi voorgekom,totdat
hy toe sien date k life geraak het vir hom ,toe kom sy “true colors”uit.hy het my begin afkou,my enkels ,
en arms omgedraai,sy vuiste al teen my kop geslaan,plat kant van graaf oor my rug en amper oor my
kop as ek nie keer met my arm nie,ek moes permanent by kliniek draai vir x strale ,ribbes was gekraak
geskop,nadat ek hom vang met n ander dame wat “low level”is ,Ek kon nooit uitgegaan het nie ,en kon
nie eens my kind ordentlik by die gewas het nie ,ek soos n gevangene gevoel en die aand toe hardloop e
wegen hy het die volgende dag my kom soek en my met n baksteen agter my rug gegooi en gese ek is
mal.

My verkragtings was ook baie traumaties.Ek was gedryg met lang messe ,geslaan geskop,sigaret voor my
bors dedruk en dit was baie seer.

Gegaan vir sielkundige hulp en aan “fitness club” behoort en dit het my veel beter gedoen .Tot nou nog
Kry ek geen “support”van familie nie ,maar ek moet net glo dat God altyd saam met my sal wees.
Daar is n teksvers wat se:Jou ma kan jou verstoot,jou pa kan jou verstoot,maar God het my alreeds
aangeneem.En ek se baie dankie aan my hemelse Pappa wat my aangeneem het,en dat Hy my altyd
bewaar en beskerm het.

No Comments

Post A Comment